 |
Daar word gese dat die kleinhandel prys van enige produk 'n opsomming is van wat in daardie totale bedryf aan die gebeur is.
Dr. Wimpie Nell, direkteur van Vrystaat landbou stel dit in sy boek 'Strategic approach to farming success' dat boere moet besluit of hulle bloot boer en of hulle voedsel produsente is. Indien hulle voedesel produsente is moet hulle betrokke raak in die waardeketting.
'n Waardeketting bestaan nie net uit 'n vraag of aanbod kant nie maar sluit alle rol spellers soos diensverskaffers, afslaer- maatskappye en opkomende boere, in- en uitvoerders en beleidmakers.
|